Friday 9 December 2016

Heilige Waarheid

Ek wil julle graag neem op n denkbeeldige rys. ‘n Rys wat afspeel in ‘n tyd toe die land nog kerklik was en die lewe “makliker”. Laat ons nou ons tassies pak en op die rit gaan waar jy jouself in die hoof karakter se skoene plaas. Hier gaan ons ‘n moderne ervaring hĂȘ van dit wat rerig gebeur in hierdie las lappie land van ons. ‘n Land waar elke person geregtig is op hulle eie droom, maak nie saak hoe kak die droom is nie en waar ons ook die reg het om daardie droom in ander se keel gate af te dwing. 

Wednesday 7 December 2016

Vlogging... Vlog You!

June Brown
I have been asked to do vlogs...

I made a few recordings, deleted them all. I really tried. I played around with lighting and angles, trying to capture my “best” side, but failed fucqing miserably. June Brown (for those of you who don’t know her, she is an amazing British actress) recently taught me that one should never read your own work back to oneself. Maybe that was the flaw in my vlogs. I would watch the video after I have made it, criticise the shit out of it, get frustrated with myself and then delete it.